die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Jesus sĂȘ: Laat die kindertjies na My toe kom. ....aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele. Kinders is absoluut onskuldig en daarom ook vrymoedig. Die openbaring van ons onskuld voor God op grond van die offer van Sy Seun gee vir ons die vrymoedigheid nodig vir verhouding. Dit is uit so 'n verhouding dat gesag (koninkryk) vloei.