die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
×

Warning

The security token did not match. The request was cancelled to prevent any security breach. Please try again.

Nuutste Woordopnames

Filter media by:
25-10-2020
Duration: 58 mins
Ons volg op die tydlyn die ontstaan en die ontwikkeling van die gemeente. Daar was geen handleiding nie. Hulle sou waarlik gemeente word deur die verandering van denke in die intieme verhouding met God se Gees in hulle. Soos 'n swanger vrou bewus is van en die lewe wat sy in haar dra koester.
18-10-2020
Duration: 1 hr 1 min
Cornelius: Die Evangelie is toe vir almal, die "heidene" ook. Sonder Goddelike terugvoering is 'n verhouding sleepvoet.
11-10-2020
Duration: 1 hr 7 mins
God is nie 'n aannemer van die persoon nie. Die ou beginsel geld steeds: God se oë deurloop die aarde... 2 Kron 16:9! Wat Paulus se bediening uniek maak is dat dit die produk is van sy persoonlike verhouding met Jesus, nie die produk van ander se prediking nie.
04-10-2020
Duration: 1 hr 4 mins
Die gemeente - en elke individu se lewe kan vergelyk word met 'n rivier. Uit 'n oorsprong, op pad na die see waar dit uitmond. Tussen die oorprong en die eindbestemming is ons individueel, en die gemeente (kollektief) se geleentheid om ons skeppinsdoel uit te leef!
27-09-2020
Duration: 1 hr 2 mins
Die "suksesresep" vir Gemeente was liefde wat ongelukkig vir baie verander het na net nog 'n stel opdragte.
20-09-2020
Duration: 57 mins
Die Heilige Gees impakteer elkeen se lewe met God se karakter.
13-09-2020
Duration: 38 mins
My verhouding met God: Simbiose of Parasities? Na Sy beeld en gelykenis impliseer 'n diep gesetelde behoefte na intimiteit met God. Liefde is nie liefde as dit 'n opdrag word nie. Ware liefde is 'n inherente deel van ons ontwerp. Ons het nodig om daardie deel van ons wese te ontdek en te ontgin sodat ons begeerte na ons Bruidegom spontaan en intens kan wees.
12-09-2020
Duration: 52 mins
Lesing 4 - EEN VLEES, DIE FISIESE KOMPONENT
12-09-2020
Duration: 1 hr 5 mins
Lesing 3 - AANKLEEF, DIE SOSIALE KOMPONENT
12-09-2020
Duration: 53 mins
Lesing 2 - VERLAAT DIE GEESTELIKE KOMPONENT