Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
Om die brief te verstaan:
Jakobus beklemtoon verhouding eerste, die bevestiging van ons nuwe identiteit. Daarna volg al die fassette wat die brief behandel... Dan sal...
Ons geloof in aksie oorgaan en nie net woorde wees nie
Ons teenstand as 'n geleentheid sien
ons, ons tonge gebruik om lewe te skep ens.
Duration:55 mins