die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
REKENSKAP 9 - GEBED-IN GESPREK MET GOD! (JAN BRAND) Die openbaring van God se geregtigheid teenoor die lering van sondaarskap bring noodwendig vrymoedigheid en 'n verandering in ons gesprek met God se Gees hier binne in ons. Dit is egter net leƫ woorde as ons nie aktief en bewustelik ons wandel in pas bring met ons volmaakte stand voor God nie.
Duration:1 hr 7 mins