die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

REGSTELLENDE AKSIE EN BEMAGTIGING (3). Die gelykenis deel verkillende talente aan verskillende persone. Die minimum talent is een - die belangrikste, wat alle ander (soveel meer as net die 5) ontsluit! Die talent is geloof wat in gewilligheid ontvang word.
Duration:1 hr 5 mins