die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

REGSTELENDE AKSIE EN BEMAGTIGING (2) (JAN BRAND) Om reg te laat geskied aan God se regstelling deur Sy Seun het ons nodig om tot oortuiging te kom van dit wat afgehandel is (ons geregtigheid voor God) en die talente, verĂ¡l die eerste van alle talente te gebruik. Reg deur die Skrifte vanaf Kain en Abel deur Moses en die OT tot vandag toe erken God die mens se besluit - God se voorneme en verkiesing werk deur die mens se keuse; sy aanvaarding of verwerping van God se Liefdesoffer.
Duration:1 hr 10 mins