die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

09-11-2025

GENADE

GENADE Genade is God se onverdiende guns waarmee Hy vir ons geregtigheid voor God verdien het. Ons kan dus sĂȘ: Geregtigheid is die gawe van God se genade. Maar: Geregtigheid (genade) is nie redding nie. Redding is wanneer ek die gawe van die genade deur geloof omhels! Ek kan die genade verwerp, dit tevergeefs ontvang, daarin veragter, dit verander in ongebondenheid of selfs verag of smaad, of ek dit omhels en die volle som en betekenis daarvan beleef - in lewe en in sterwe.
Duration:46 mins