die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 261: DIE KINDERS VAN GOD & DIE KINDERS VAN DIE BOSE (1) Teen die agtergrond van Openbaring soos uiteengesit kyk ons deur die eeue na die twee groepe. Die mens se keuse as 'n liefdeswese en die gevolge van die keuses.