die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 225: JESUS BERISPE DIE SKRIFGELEERDES EN FARISEËRS - ONS GELEENTHEID VIR INTROSPEKSIE. Jesus wys die valse gesindheid van baie mense wat hulle voordoen as waardig maar onwaardig optree. Lw: Hy praat met mense vir wie Hy gaan sterf - in ons geval, gesterf het. Deur Sy sterwe het Hy die mens se status van sondaar na regverdig verander maar sonde se status bly onveranderd. Sonde is steeds sonde!
Duration:1 hr 1 min