die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 222: DIE VRUG VAN INTIMITEIT. Jes 58: Die vas wat God verkies is nie rituele en selfs goeie gebruike nie. Dis om intiem met Hom te wees en ons wandel / optrede sal dan die vrug wees van daardie intimiteit.
Duration:51 mins