die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 208: DIE KRAG VD GEES AAN DIE WERK (2) Vyf beginsels werk in Jesus se wonders: 1. Saad het ''n onverdeelde hart nodig" 2. "Jy sal swanger word" is vir elkeen - om by die einde van ons besware te kom en ook te kan sê: "Laat dit met mý gaan volgens U Woord" 3. Die oorwinning oor versoeking bevestig krag. 4. Vergifnis sluit alles in. 5. Belydenis verseël verlossing. Rom 10:10
Duration:1 hr 5 mins