Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 208: DIE KRAG VD GEES AAN DIE WERK (2)
Vyf beginsels werk in Jesus se wonders:
1. Saad het ''n onverdeelde hart nodig"
2. "Jy sal swanger word" is vir elkeen - om by die einde van ons besware te kom en ook te kan sê: "Laat dit met mý gaan volgens U Woord"
3. Die oorwinning oor versoeking bevestig krag.
4. Vergifnis sluit alles in.
5. Belydenis verseël verlossing. Rom 10:10
Duration:1 hr 5 mins