Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 206: DIE VERSOEKING VAN JESUS
Versoeking is daarom gerig om die mens (in die geval die Seun vd mens) se identiteit te bevraagteken en te verander na minderwaardigheid. Daarna is die oorname van gesag 'n werklikheid.
Die versoeker kon dit nie met Jesus regkry nie. Maar wat van my en jou? Verstaan versoeking in sy verskuilde vorm en wees paraat daarteen deur in die Woord te bly.
Duration:1 hr 9 mins