Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN195: GELOOF / PASSIE IN AKSIE.
Geloof en liefde is een Persoon. Liefde het karakter. Om oortuig en bewus te wees van 'n innerlike dryfkrag (passie) wat net guns bedink en bedoel, dit dus bewustelik spreek en skep. (Spreek en skep - geloof - is liefde se voertuig van uitvoering). Daarom is geloof so God as wat liefde God is.
Hoop verteenwoordig die blye afwagting in die tydperk tussen die woord/belofte en die vervulling daarvan.
Duration:1 hr 4 mins