Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 185:Filippense (4)
DIE VOORWAARDE VIR HERTROU
Verhouding met God is Nuwe Testamenties soos hertrou. Die mens was geestelik getroud onder die Wet met sy eie poging en hy moet daarvan skei of daarvoor sterf om wettiglik te kan 'hertrou'. Die vleespoging en roem van die vlees het Paulus waardeloos geag om Christus as wins te verkry.
Duration:1 hr 0 mins