die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
Die doop - Johannes of Jesus? Paulus arriveer in Efese en vind dissipels wat nie die uitstorting vd Heilige Gees ken nie en herdoop hulle in die Naam van Jesus. Dit laat ons besin oor die verskil tussen die doop van Johannes en die doop in die Naam van Jesus.
Duration:59 mins