die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

15-05-2016

Die Naam van Jesus

Die openbaring van die karakter en gesag van die Naam kan vir ons die verskil beteken tussen lewe en dood; seën en tragedie; voorspoed of ongeluk. Sy Naam aktiveer die Engele tot ons beskerming, maar dit is méér as net die gebruik van die Naam...
Duration:51 mins