Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
Bekering = metanoia=om soos (saam met) God te dink. In skrille kontras daarmee staan 'repent' (Engels) vanaf die foutiewe vertaling van metanoia (Grieks) na 'pennance' (Latyn) deur die Katolieke ongeveer 300 - 400 NC.
Die ware bekering - om een te word met God se gedagtes oor die mens. Die mens is vergewe, regverdig, waardig en nie meer in 'n geveg teen sonde nie, want hy bedink wat God bedink. My lewe is 'n uitvloeisel van wie ek is!
Die valse bekering - (repentance) - is om sondaar te bly, nog vergifnis te soek asof God nog moet vergewe. Die lewe is 'n ewige stryd met sonde a.g.v my sondebewustheid. Selfs my goeie dade is werke - al lyk dit soos vrugte.
Duration:1 hr 3 mins