Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
20260503 - WAAROM WAS DAAR 2 BOME IN DIE TUIN? {JAN BRAND}
Sonder 'n alternatief is die keuse tot 'n liefdesverhouding onvolledig. Vir so lank is die senario van die OuTestamentiese sondebestel as enigste keuse vir ons aangebied. Die Wet was immers net 'n keuse tussen die goeie en slegte vrugte van die verkeerde boom.
Audio:listen