Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
Die Doping in die Heilige Gees.
Ons vergelyk die Ou Testamentiese model van die doping in die Heilige Gees met die Nuwe Testamentiese weergawe daarvan. Net soos die waterdoop se krag geneutraliseer is deur die Ou Testamentiese gebruik daarvan, so ook die doop in die Heilige Gees.
Duration:57 mins