die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
28-05-2017

Wat skort nog?

Jesus sê alle dinge is moontlik vir die wat kan glo. Om te glo is om oortuig te wees. Geloof kom deur die gehoor en die gehoor deur die Woord. Gebrekkige oortuiging - die rede waarom beloftes onvervuld bly - wys na gebrekkige blootstelling aan Woord - intimiteit. Ons verruil maklik die son van geregtigheid vir die "son" van materiële voorspoed.
Duration:59 mins