Wat baat dit 'n mens as hy die hele wêreld wen maar aan sy siel skade ly. My siel verteenwoordig my lewe. Ons praat oor 'n dinamiese verhouding met die Persoon van die Heilige Gees.
Oorwinning is nie uitgestel nie - dis vir nou!
Hy oortuig, openbaar, en is die oorwinning in my! Sy vrug sal uit die verhouding al hoe meer sigbaar word. Daarby waarsku Hy my teen gevaar!
Duration:57 mins
Audio:download