die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE VOLLE SOM VAN GOD SE GEREGTIGHEID. Die krag van die Evangelie (Goeie Nuus) lĂȘ in die openbaring van die geregtigheid van God. Soos die volle som van God se gedagtes is daar die volle som van wat geregtigheid vir ons inhou soos dat Jesus verteenwoordig / is ons geregtigheid. Om Hom te glo en te ontvang is om geregtigheid te glo en te ontvang. Dit openbaar die afgehandelde vergifnis - vir my en vir my medemens, dit verander ons gebedslewe. Kortom: dit lei ons na die volwasse man!
Duration:1 hr 7 mins