by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 256: WIE IS DIE GELOWIGES?
Ons volg die pad van die geloof tot waar ons , ons vandag bevind. Ware geloof moet lei tot intieme verhouding waaruit my optrede(werke/vrugte) vloei. Werke/ optrede van ongehoorsaamheid aan die geopenbaarde Woord vloei uit gebrekkige verhouding. In voorbereiding van die gemeente vir die eindoordeel waarsku die Gees die gemeente van Sardis dat hulle werke/ vrugte nie volkome voor God gevind is nie.
Duration:1 hr 6 mins
Audio:listen