die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
{ccconsent}{/ccconsent}
Na Moses se dood lei Joshua die volk deur die Jordaan die beloofde land binne. Vergelyk dit met die Man Jesus wat onder ons kom woon het, gestef en opgestaan het en ons nou ons oorwinningslewe binnelei deur Sy Gees in ons. Oorwinning kom eers nĂ  stryd - in ons geval teen sonde - die uitroei van alles wat nie God se plan is nie en die besetting van ons erfenis - ons geestelike grondgebied!
Series:Die tydlyn
Duration:1 hr 7 mins