by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
Spreuke 23:7 Soos hy in sy siel bereken, so is hy!
Van die vroegste tye (Adam) af het die vyand die mens se denke probeer kontamineer en vul met sy negatiewe, beskuldigende en afbrekende gedagtes!
Wat ek dink gaan bepaal wat ek sĂȘ!
Wat ek dink gaan bepaal hoe en hoe lank ek lewe!
Ek is uiteindelik alleen verantwoordelik vir my denke en sodoende vir my lewe!
Duration:1 hr 20 mins