Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
die
goeie
nuus
DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Filter media by:
book
Genesis
Exodus
Leviticus
Numbers
Deuteronomy
Joshua
Judges
Ruth
1 Samuel
2 Samuel
1 Kings
2 Kings
1 Chronicles
2 Chronicles
Ezra
Nehemiah
Esther
Job
Psalm
Proverbs
Ecclesiastes
Song of Songs
Isaiah
Jeremiah
Lamentations
Ezekiel
Daniel
Hosea
Joel
Amos
Obadiah
Jonah
Micah
Nahum
Habakkuk
Zephaniah
Haggai
Zechariah
Malachi
Matthew
Mark
Luke
John
Acts
Romans
1 Corinthians
2 Corinthians
Galatians
Ephesians
Philippians
Colossians
1 Thessalonians
2 Thessalonians
1 Timothy
2 Timothy
Titus
Philemon
Hebrews
James
1 Peter
2 Peter
1 John
2 John
3 John
Jude
Revelation
Topical
teacher
Riaan Bezuidenhout
Riaan Bezuidenhout
Henda Brand
Jan Brand
Leon Du Toit
Piet Jacobs
André Olivier
Johan Pienaar
Christine Pretorius
Johann Smit
Anton Swanepoel
Daniël Tintinger
George Twigge
Jacques van Niekerk
series
Die tydlyn
Diep in kyk
Geesmens
Genade
Gesag
Immuniteit
Om paraat te wees
Oortuig wees
Oorwinningslewe
Verborgenheid
Virtuele Kampe
Visie
Volwasse man
Wandel
date
August, 2026
July, 2026
June, 2026
May, 2026
April, 2026
March, 2026
February, 2026
January, 2026
December, 2025
November, 2025
October, 2025
September, 2025
August, 2025
July, 2025
June, 2025
May, 2025
April, 2025
March, 2025
February, 2025
January, 2025
December, 2024
November, 2024
October, 2024
September, 2024
August, 2024
July, 2024
June, 2024
May, 2024
April, 2024
March, 2024
February, 2024
January, 2024
December, 2023
November, 2023
October, 2023
September, 2023
August, 2023
July, 2023
June, 2023
May, 2023
April, 2023
March, 2023
February, 2023
January, 2023
December, 2022
November, 2022
October, 2022
September, 2022
August, 2022
July, 2022
June, 2022
May, 2022
April, 2022
March, 2022
February, 2022
January, 2022
December, 2021
November, 2021
October, 2021
September, 2021
August, 2021
July, 2021
June, 2021
May, 2021
April, 2021
March, 2021
February, 2021
January, 2021
December, 2020
November, 2020
October, 2020
September, 2020
August, 2020
July, 2020
June, 2020
May, 2020
April, 2020
March, 2020
February, 2020
January, 2020
December, 2019
November, 2019
October, 2019
September, 2019
August, 2019
July, 2019
June, 2019
May, 2019
April, 2019
March, 2019
February, 2019
January, 2019
December, 2018
November, 2018
October, 2018
September, 2018
August, 2018
July, 2018
June, 2018
May, 2018
April, 2018
March, 2018
February, 2018
January, 2018
December, 2017
November, 2017
October, 2017
September, 2017
August, 2017
July, 2017
June, 2017
May, 2017
April, 2017
March, 2017
February, 2017
January, 2017
December, 2016
November, 2016
October, 2016
September, 2016
August, 2016
July, 2016
June, 2016
May, 2016
April, 2016
March, 2016
February, 2016
January, 2016
December, 2015
WAAROM GEBEUR SLEGTE DINGE MET GOEIE MENSE.
07-06-2026
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 0 mins
WAAROM GEBEUR SLEGTE DINGE MET GOEIE MENSE. God is soewerein en almagtig. Dit gee Hom die reg om Sy gesag op aarde aan die mens te delegeer. Gen 1:26 & 28. Die mens se abdikasie van gesag, deur 'n leuen oor homself te glo, maak Satan die owerste van hierdie wêreld - OuTestamenties. Jesus het die gesag namens die mens kom terugneem en gee dit terug aan die mens - Matt 28:18. Wat die mens, na die opstanding daarmee gemaak het is die rede vir ons gebroke wêreld. Koninkryk is egter beskikbaar vir elkeen wat wil.
Video:
watch
Audio:
listen
WEET JY DAN NIE, DAT JY DUUR GEKOOP IS NIE? (1 Kor 6:19-20)
31-05-2026
by
Daniël Tintinger
Passage:
1 Corinthians 6:19
Duration:
52 mins
WEET JY DAN NIE, DAT JY DUUR GEKOOP IS NIE? (1 Kor 6:19-20) Weet jy da nie, dat jy duur gekoop is nie? Jy is God se woning, dit is waar Hy Homself wil openbaar.
Video:
watch
Audio:
listen
DIE GROOT "OPDRAG" Matt 28:19.
24-05-2026
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 8 mins
DIE GROOT "OPDRAG" Matt 28:19. Die bril waarmee gelees word maak dit 'n opdrag - die tradisionele beskouing wat uit die sondaarbestel kom - of 'n verduideliking van Hand 1:8 se: "Julle sal My getuies wees". Met die 'alle mag' wat liggaamlik in ons woon deur die Geesgeboorte en die geopende oë van denke wat vernuwe is, word dissipels maak 'n vrug van ons lewe en nie meer 'n opdrag wat ons moet uitvoer nie.
Video:
watch
Audio:
listen
HEMEL en HEL.
17-05-2026
by
Jan Brand
HEMEL en HEL. 'n Intieme verhouding wat ontstaan het op grond vd getuienis van God aangaande Sy Seun = om Hom te ken = die Ewige Lewe = Hemel - die voortsetting daarvan as ek sterwe. Daardie gebeurtenis waar ek tot oortuiging kom van wie God is, wat Hy in liefde vir my gedoen het, die vrymoedigheid, blydskap en begeerte na Hom - dit is die proses van geesgeboorte - dit is die proses van ontvang/aanneem. Die gebrek daaraan is om (nog) nie te sien nie, sonder God te lewe - deur die vlees beheer te word, my eie geregtigheid te probeer oprig met al die moeite en frustrasie wat daarmee gepaard gaan of net moedswillig, met n beterweterige harde hart God te weerstaan en voort te leef na 'n einde van verderf.
Video:
watch
Audio:
listen
EVOLUSIE V KENNIS (10) - DIE VRUGTE VAN DIE GEES {JAN BRAND}
10-05-2026
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 1 min
EVOLUSIE V KENNIS (10) - DIE VRUGTE VAN DIE GEES {JAN BRAND} Die werke van die vlees wat Paulus beskryf kan ons noem: die slegte vrugte van die boom van die kennis van goed en kwaad. Die vrugte van die Gees kan aangeleer wees (goeie maniere) - dan is dit niks anders as die "goeie vrugte" van die boom van die kennis van goed en kwaad nie. Ware vrugte van die Gees kom uit verhouding. Dit is die vrugte van die boom van die lewe.
Video:
watch
Audio:
listen
20260503 - WAAROM WAS DAAR 2 BOME IN DIE TUIN? {JAN BRAND}
03-05-2026
by
Jan Brand
20260503 - WAAROM WAS DAAR 2 BOME IN DIE TUIN? {JAN BRAND} Sonder 'n alternatief is die keuse tot 'n liefdesverhouding onvolledig. Vir so lank is die senario van die OuTestamentiese sondebestel as enigste keuse vir ons aangebied. Die Wet was immers net 'n keuse tussen die goeie en slegte vrugte van die verkeerde boom.
Video:
watch
Audio:
listen
20260426 - PSM 16 - ONS HERE ONS ERFENIS {JOHAN PIENAAR}
26-04-2026
by
Johan Pienaar
Duration:
1 hr 9 mins
20260426 - PSM 16 - ONS HERE ONS ERFENIS {JOHAN PIENAAR} In Hom is ons sekuriteit, leiding, anker en 'n lewe in die oorvloed van Sy liefde en nalatenskap aan ons.
Video:
watch
Audio:
listen
EVOLUSIE VAN KENNIS (8) - DOOP IN GEES {JAN BRAND}
19-04-2026
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 4 mins
EVOLUSIE VAN KENNIS (8) - DOOP IN DIE HEILIGE GEES. {JAN BRAND} Die doping in die Gees is van binne en nie van buite nie en het nie 'n tussenganger nodig nie. Dit is 'n refleksie van 'n intieme verhouding.
Video:
watch
Audio:
listen
DIE DRIE POSISIES VAN ONS LEWE IN CHRISTUS
12-04-2026
by
Johan Pienaar
Duration:
56 mins
DIE DRIE POSISIES VAN ONS LEWE IN CHRISTUS - Rus in wat klaar is, leef wat waar is, en staan in wat oorwin is.
Video:
watch
Audio:
listen
EVOLUSIE VAN KENNIS (7) - DIE DOOP
05-04-2026
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 11 mins
EVOLUSIE VAN KENNIS (7) - DIE DOOP Sondaarskap voor God is reeds 'n ontkenning van die opstanding. Met die verkeerde vertrekpunt moet argumente gevind word om die besprinkeling te probeer regverdig wat tot verdere verbuiging van die Bybelse teks lei. Selfs die sg.groot doop is in vele gevalle die OT doop van Johannes. Daar is slegs een doop - die identifikasie met Jesus se sterwe, begrafnis en opstanding. Dit behoort deel te wees van "wees" en nie 'n doen ding nie.
Video:
watch
Audio:
listen
《
〈
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
〉
》
Page 2 of 58