die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Genade

Genade

Jan 2017
Sermons in this series
08-01-2017
Series: Genade
Duration: 1 hr 9 mins
Waarvoor gaan ons in 2017 ons tyd, lewe en energie gebruik? Primêre en sekondêre energie- ons oorwinning gaan daarvan afhang van tot watter mate ons oortuig is - mits ons oortuigbaar is!
01-01-2017
Passage: Titus 2:11-14
Series: Genade
Duration: 1 hr 19 mins
Die nuwe jaar bring nuwe geleenthede. Mens kan dit aanpak met- of sonder God. Mét God gaan afhang van my ingesteldheid - my- of Sy voorwaardes? Vergelyk Kain (eie voorwaardes) en Abel (God se voorwaardes) God se droom is seker en dit is positief! Laat Sy genade hierdie jaar 'n pad met jou loop! Genade wil jou onderrig om God te verheerlik in en met jou lewe!