by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
Matt 6:33....Maar soek eers...
Jesus praat oor die lewe en oorvloed waarvoor Hy gekom het: Die alles sluit oa in alles wat tot die lewe en godsvrug dien (2 Per 1:3). Maar dit alles word slegs ontsluit deur gesag, (koninkryk) wat in werking tree in geregtigheid - die volkome stand van onskuld waarmee ons voor God staan op grond van die offer van Jesus in Sy sterwe en opstanding. Ons hoef nie meer te soek nie - ons het gevind wanneer ons oortuig is van dit waarvan God op grond van Sy Seun se offer aangaande ons oortuig is!
Dan soek ons nie meer nie, dan leef ons die oorvloedslewe!
Series:Diep in kyk
Duration:1 hr 8 mins