die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
×

Warning

Your session has expired. Please log in again.
The security token did not match. The request was cancelled to prevent any security breach. Please try again.
{ccconsent}{/ccconsent}
Oorwinningslewe = koninkryk is juis relevant in tye van inperking. Die Bybel het volop sulke voorbeelde. Vir almal was die draaipunt elkeen se "wederkoms" = parousia (aangesig tot aangesig) geleentheid/hede met God. Nou het elkeen van ons die tyd om tyd met Hom te spandeer! Die uitkoms van ons parousia is die hoopvolle toekoms wat God berei het vir die wat Hom liefhet.
Duration:1 hr 5 mins