die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Latest sermons by
09-08-2026
Duration: 55 mins
20260809 - HOOR EK GOD SE STEM (DANIËL TINTINGER) Om God se stem te beleef en te hoor is om in frekwensie te bly in pas met Hom. Dit is die lewe in oorvloed om te besef sodra jy God se stem hoor dat jy Sy klankbord is en ook Sy megafoon in die wêreld.
31-05-2026
Duration: 52 mins
WEET JY DAN NIE, DAT JY DUUR GEKOOP IS NIE? (1 Kor 6:19-20) Weet jy da nie, dat jy duur gekoop is nie? Jy is God se woning, dit is waar Hy Homself wil openbaar.
10-11-2019
Duration: 49 mins
Waar staan ek? Kyk weer, kyk dieper in die volmaakte wet van vryheid. Wat waar is, is waar, lank voor dit ontdek is.