by Jan Brand
Ons land het geskiedenis gemaak – meer as ’n miljoen mense wat saamtrek om in die openbaaraan God erkenning te gee!
Wat is ons bydrae – ag ons dit te gering en gee daarom op sonder om iets te doen? Soos Joh. 6 se seuntjie met die 5 brode en 2 vissies! God maak wat ons het méér - ons voorsiening; ons gebed; ons vergifnis; ons materiële bydrae. Ons besetting(Geestelik) van die land soos die infantrie troepe in oorlog die verowerde grondgebied beset – het God óns AMEN nodig om Sy Woord te vestig!
Duration:58 mins