by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
Om te kan onttrek uit God se ruim voorsiening vir elke fasset van 'n oorvloedslewe moet ek my PIN nommer (geestelik) ken en onthou! Onthou: As selfs een van die karakters verkeerd is, kan ek nie uit my rekening onttrek nie.
Duration:1 hr 15 mins