die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
×

Warning

The security token did not match. The request was cancelled to prevent any security breach. Please try again.
God se beloftes (soos beskerming) is beskikbaar deur Jesus se opstanding (2 Kor 1:20) Om die beloftes (WOORD) te laat realiseer (WOORD WORD VLEES) het ons nodig om Geestelik aangeskakel te wees. Daarvoor is die Geesmens se aktivering noodsaaklik.
Series:Geesmens
Duration:1 hr 12 mins