die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Gemeente is soos 'n vrugteboord wat bestaan uit baie bome. Die totale oes is afhanklik van die opbrengs van elke boom. Onvoldoende besproeiing (waarheidswoord) en 'n onderontwikkelde wortelstelsel lei tot swak opbrengs. Die hoeveelheid en kwaliteit Woord waaraan ons ons blootstel en die erns wat ons daarmee maak (wortels) bepaal die ewigheids opbrengs van ons lewens.
Duration:1 hr 13 mins