die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
11-06-2017

Hertevoete

Om die Evangelie te verkondig sonder verhouding met die Heilige Gees is nie volhoubaar nie. Is jou verhouding met Hom so 'n werklikheid dat dit op eie bene kan staan? Net God se Gees kan my oortuig van my ware ontwerp. DiƩ mens wat sy ontwerp lewe, het vrygekom van die lewe van voorgee - om te probeer om iemand te wees wat verskil met die persoon wat ek glo dat ek is.
Duration:58 mins