die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
×

Warning

The security token did not match. The request was cancelled to prevent any security breach. Please try again.
DIE TYDLYN 210: OMDAT 'EK IS' JOU LIEFHET: IS JY GEREGVERDIG, GERED, GEROEP, GESALF EN GESTUUR OM GETUIE TE WEES. Onder die Ou Verbond het Jesus Sy salwing op Sy dissipels geplaas en hulle met die vermoë om wonders te doen bemagtig met groot risiko. Die nuwe bedeling (NT) maak gebruik van die salwing van binne. Dit loop hand aan hand met die ontwikkeling van 'n liefdes karakter.
Duration:57 mins