die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
×

Warning

The security token did not match. The request was cancelled to prevent any security breach. Please try again.
DIE TYDLYN 206: DIE VERSOEKING VAN JESUS Versoeking is daarom gerig om die mens (in die geval die Seun vd mens) se identiteit te bevraagteken en te verander na minderwaardigheid. Daarna is die oorname van gesag 'n werklikheid. Die versoeker kon dit nie met Jesus regkry nie. Maar wat van my en jou? Verstaan versoeking in sy verskuilde vorm en wees paraat daarteen deur in die Woord te bly.
Duration:1 hr 9 mins