die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
×

Warning

The security token did not match. The request was cancelled to prevent any security breach. Please try again.
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE GROOT "OPDRAG" Matt 28:19. Die bril waarmee gelees word maak dit 'n opdrag - die tradisionele beskouing wat uit die sondaarbestel kom - of 'n verduideliking van Hand 1:8 se: "Julle sal My getuies wees". Met die 'alle mag' wat liggaamlik in ons woon deur die Geesgeboorte en die geopende oë van denke wat vernuwe is, word dissipels maak 'n vrug van ons lewe en nie meer 'n opdrag wat ons moet uitvoer nie.
Duration:1 hr 8 mins