DEEL 1: Wees wie jy is in die Groot "EK IS"
Ek en jy is nie gedoem tot 'n slagofferstatus óf afhanklik van werke en prestasie nie.
Ons is uitgenooi om te leef in die vrede, stille rus en heelheid wat daar in Christus is - dié vrede wat alle verstand te bowe gaan.
Duration:1 hr 3 mins