die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Paulus se uitnodiging is dat ons opwaarts aanpas in ons geeslewe en om nie tevrede te wees soos so baie kinders van die Here om net ’n kaartjie hemel toe te hê nie. Om in die Gees te wandel is veel meer. Dit is om die deur oop te maak – sodat Hy nie meer hoef te klop nie – sodat die salwing van God se Gees deur my kan spoel!
Series:Wandel
Duration:51 mins