Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
die
goeie
nuus
DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Nuutste Woordopnames
Filter media by:
book
Genesis
Exodus
Leviticus
Numbers
Deuteronomy
Joshua
Judges
Ruth
1 Samuel
2 Samuel
1 Kings
2 Kings
1 Chronicles
2 Chronicles
Ezra
Nehemiah
Esther
Job
Psalm
Proverbs
Ecclesiastes
Song of Songs
Isaiah
Jeremiah
Lamentations
Ezekiel
Daniel
Hosea
Joel
Amos
Obadiah
Jonah
Micah
Nahum
Habakkuk
Zephaniah
Haggai
Zechariah
Malachi
Matthew
Mark
Luke
John
Acts
Romans
1 Corinthians
2 Corinthians
Galatians
Ephesians
Philippians
Colossians
1 Thessalonians
2 Thessalonians
1 Timothy
2 Timothy
Titus
Philemon
Hebrews
James
1 Peter
2 Peter
1 John
2 John
3 John
Jude
Revelation
Topical
teacher
Riaan Bezuidenhout
Riaan Bezuidenhout
Henda Brand
Jan Brand
Leon Du Toit
Piet Jacobs
André Olivier
Johan Pienaar
Christine Pretorius
Johann Smit
Anton Swanepoel
Daniël Tintinger
George Twigge
Jacques van Niekerk
series
Die tydlyn
Diep in kyk
Geesmens
Genade
Gesag
Immuniteit
Om paraat te wees
Oortuig wees
Oorwinningslewe
Verborgenheid
Virtuele Kampe
Visie
Volwasse man
Wandel
date
August, 2026
July, 2026
June, 2026
May, 2026
April, 2026
March, 2026
February, 2026
January, 2026
December, 2025
November, 2025
October, 2025
September, 2025
August, 2025
July, 2025
June, 2025
May, 2025
April, 2025
March, 2025
February, 2025
January, 2025
December, 2024
November, 2024
October, 2024
September, 2024
August, 2024
July, 2024
June, 2024
May, 2024
April, 2024
March, 2024
February, 2024
January, 2024
December, 2023
November, 2023
October, 2023
September, 2023
August, 2023
July, 2023
June, 2023
May, 2023
April, 2023
March, 2023
February, 2023
January, 2023
December, 2022
November, 2022
October, 2022
September, 2022
August, 2022
July, 2022
June, 2022
May, 2022
April, 2022
March, 2022
February, 2022
January, 2022
December, 2021
November, 2021
October, 2021
September, 2021
August, 2021
July, 2021
June, 2021
May, 2021
April, 2021
March, 2021
February, 2021
January, 2021
December, 2020
November, 2020
October, 2020
September, 2020
August, 2020
July, 2020
June, 2020
May, 2020
April, 2020
March, 2020
February, 2020
January, 2020
December, 2019
November, 2019
October, 2019
September, 2019
August, 2019
July, 2019
June, 2019
May, 2019
April, 2019
March, 2019
February, 2019
January, 2019
December, 2018
November, 2018
October, 2018
September, 2018
August, 2018
July, 2018
June, 2018
May, 2018
April, 2018
March, 2018
February, 2018
January, 2018
December, 2017
November, 2017
October, 2017
September, 2017
August, 2017
July, 2017
June, 2017
May, 2017
April, 2017
March, 2017
February, 2017
January, 2017
December, 2016
November, 2016
October, 2016
September, 2016
August, 2016
July, 2016
June, 2016
May, 2016
April, 2016
March, 2016
February, 2016
January, 2016
December, 2015
Die Evangelie is Vader se openbaring van SY KENNIS en LIEFDE-WAARDERING van elke mens op aarde!
11-09-2016
by
Leon Du Toit
Duration:
1 hr 14 mins
In die volheid van die tyd is Christus deur Vader gestuur om elke mens se leuen-geskiedenis en leuen-identiteit te kanselleer en vir elkeen die volle losprys te betaal. Jesus is Vader se openbaring van Sy kennis en waarderings-liefde van elke kosbare verlore seun en dogter. Die mens se Christus-verlossing is die openbaring van Vader se ewige skeppingsdoel vir die mens om in sy ware 'seunsskap-identiteit' - in dieselfde verhouding wat die Seun met Sy Vader het en wat Vader met Sy Seun het - konstant, hier op aarde te leef! Vader en Sy kosbare kinders geniet en waardeer mekaar en vind vervulling in mekaar.. In Christus-liefde is ons vir mekaar lief met Sy liefde en almal weet ons is Christus-dissipels! Die ewige heerlikheid van Christus, Seun-in-Vader en Vader-in-Seun, is nou ook ons heerlike eenheid en 'Ewige heerlikheid' - ons-in-Christus in die hart van Vader en Vader-in-Christus-in ons! Dan weet almal dat Vader Sy Seun as Verlosser van en vir almal gestuur het! Met die onweerstaanbare liefde-natuur van Vader in ons harte vir almal, het ons almal lief! In die liefdesdrang van Christus, die EEN SEUN, in wie ALMAL verteenwoordig is, wie die doodsvonnis vir almal betaal het, sien en waardeer ons geen mens meer volgens sy Adam identiteit of rekord nie! Aan die EEN Kruis is die skuldrekord van ALMAL uitgewis. Elkeen se Adamnatuur is gestraf en het in Christus gesterf en is begrawe. In Christus se opwekking was ons ook ingesluit en is ons saam met Hom lewend gemaak, saam opgewek en saam, terwyl ons nog op God se aarde is, sit ons in Christus in hemelse plekke aan regterhand van Vader! Die Woord/Logos het vlees geword in die baie seuns en dogters wat 'net uit God gebore is' en die 'vol van genade-en-waarheid-heerlikheid' word nou sigbaar en hoorbaar en tasbaar oor God se hele aarde en God se profetiese woord word vervul dat die 'aarde sal vol wees van die heerlikheid van die HERE en die intiem persoonlike kennis van die HERE soos water die see oordek.... Die skepping se geregverdigde verwagting word vervul omdat 'Seuns van God' in hul 'ABBA-VADER' verhouding, gelei deur Heilige Gees, Christus gestalte laat kry, en SY gebed in vervulling laat kom - "ONSE Hemelse VADER, U NAAM is Heilig, U Koninkryk het gekom, U Hemelse Wil Geskied op U Aarde... Elke oog sien, elke oor hoor en elke knie buig voor U, aan Wie behoort alle gesag in hemel en op aarde"!
Audio:
listen
download
Luister na Hom
04-09-2016
by
Christine Pretorius
Passage:
Matthew 17:3-5
Duration:
42 mins
Mat 17:5 Terwyl hy nog spreek, oordek ‘n helderligte wolk hulle meteens en daar sê ‘n stem uit die wolk: Dit is my geliefde Seun in wie Ek ‘n welbehae het. Luister na Hom!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Nuwe Wandel (2)
28-08-2016
by
André Olivier
Series:
Wandel
Duration:
52 mins
Die mens is ontwerp om met God in pas te wandel. God het die mensdom reg verklaar. Naby jou is die Woord in jou hart en in jou mond. Hy waarborg ons Sy nabyheid. Ver bo wat ons kan bid of dink, kry eers gestalte as ons toetree tot die wandel. Ons moet dus opstaan en uit die gemaksone beweeg. Beweeg - wandel voor Sy aangesig - Lig dan verdwyn ons eie glans en verkry ons Sy glans - dan is ons in pas - dan kan die wêreld die werk van geloof sien. Dan kom Liefde in aksie - "effortless". Ons fokus is dus nie op ons dade of optrede nie maar om in Sy teenwoordigheid te bly . 'n Gebrek aan teenwoordigheid lei na gebrekkige wandel wat ons ligdraers sonder olie in ons lampe maak.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Nuwe Wandel
21-08-2016
by
André Olivier
Series:
Wandel
Duration:
46 mins
God se hart is dat die mens in pas met Hom sal wandel. Daarom het Hy alle afstand oorbrug, uit gekanselleer. Hy het ons liggame gereinig, geheilig sonder vlek of rimpel gewas sodat ons reg is vir Sy Woord. Deur Sy Gees is Sy Woord nou in my hart en in my mond. Hy nooi die mens nou uit om in pas te kom. Om in pas te wees beteken om 'n spieëlbeeld te wees. Jy kan die twee nie van mekaar onderskei nie. Die uitdaging vir ons is, om onsself ons denke ons siel te heilig, af te sonder vir Sy Gees sodat my hart en God se Gees in harmonie kan wees, dan is ons in pas met Hom.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Die Woord het vlees geword
14-08-2016
by
Jan Brand
Duration:
54 mins
God het Sy gedagtes verklank, dit Woord gemaak wat vlees geword het! Netso word al God se beloftes in ons werklikheid: Geloof kom deur die gehoor - soos wat klank Kind geword het in Maria - so moet klank fisiese realiteit word in ons lewens om die beloftes te realiseer.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Geestelike Immuniteit 2
10-08-2016
by
Jan Brand
Passage:
1 Peter 3:8-22
Series:
Immuniteit
Duration:
1 hr 12 mins
Petrus se aanbeveling hoe om immuniteit te ontwikkel teen aanvalle wat die vyand loots! Vul jou denke met God en Sy Woord!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Geestelike immuniteit
31-07-2016
by
Jan Brand
Passage:
1 Timothy 1:5
Series:
Immuniteit
Duration:
1 hr 7 mins
Die aanslag teen die mens is so vel dat die enigste ware beskerming van binne moet kom. Dit is om teen 'n siekte ingeënt te wees en teenliggaam-pies in jou bloedstroom te hê. Ons geestelike immuunsisteem word geaktiveer deur die geopenbaarde Woord. Dit aktiveer die Naam wat bo alle name is in ons lewens. Liefde is die draer van al God se beloftes. Daarom sê Paulus: Die doel van die instruksie is liefde - uit 'n rein hart, 'n goeie gewete en 'n ongeveinsde geloof. 1Tim 1:5
Audio:
listen
download
Die drie V's
24-07-2016
by
Riaan Bezuidenhout
Duration:
1 hr 38 mins
God "glo" in ons en het respek vir wat "HY" geskep het - die mens se volmaakte stand! Ons "GLO" GOD en aanvaar en bevestig ons STAND in CHRISTUS! Om verantwoordelikheid te vat vir ons wandel is om "RESPEK" te hê vir die vryheid waarin ons nou staan! Die effek hiervan is gesag, heerskappy en outoriteit deur liefde en intimiteit!!!
Audio:
listen
download
Seën om seën te beërwe
17-07-2016
by
Jan Brand
Passage:
1 Peter 3:9
Series:
Wandel
Duration:
1 hr 11 mins
Noudat ons 'n verbond met God het sovêr dit ons wandel aangaan, kan gesag gevestig word deur ons wandel. Die grondslag daarvan lê in vergifnis. Vergifnis word voltooi in seën! Ons skep ons eie omstandighede deur seën of vervloeking. Kies dan om te seën. - 1 Pet 3:9
Audio:
listen
download
Opsomming - My verbond met God
10-07-2016
by
Jan Brand
Series:
Wandel
Duration:
1 hr 12 mins
Ons is erfgename van die oorwinningslewe - maar leef ons dit? Baie gelowiges het 'n verbond met die dood (vormloosheid, 'n substandaard lewe) i.p.v 'n verbond met God rakende my verhouding en wandel met Hom.
Audio:
listen
download
《
〈
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
〉
》
Page 55 of 58