Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
die
goeie
nuus
DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Nuutste Woordopnames
Filter media by:
book
Genesis
Exodus
Leviticus
Numbers
Deuteronomy
Joshua
Judges
Ruth
1 Samuel
2 Samuel
1 Kings
2 Kings
1 Chronicles
2 Chronicles
Ezra
Nehemiah
Esther
Job
Psalm
Proverbs
Ecclesiastes
Song of Songs
Isaiah
Jeremiah
Lamentations
Ezekiel
Daniel
Hosea
Joel
Amos
Obadiah
Jonah
Micah
Nahum
Habakkuk
Zephaniah
Haggai
Zechariah
Malachi
Matthew
Mark
Luke
John
Acts
Romans
1 Corinthians
2 Corinthians
Galatians
Ephesians
Philippians
Colossians
1 Thessalonians
2 Thessalonians
1 Timothy
2 Timothy
Titus
Philemon
Hebrews
James
1 Peter
2 Peter
1 John
2 John
3 John
Jude
Revelation
Topical
teacher
Riaan Bezuidenhout
Riaan Bezuidenhout
Henda Brand
Jan Brand
Leon Du Toit
Piet Jacobs
André Olivier
Johan Pienaar
Christine Pretorius
Johann Smit
Anton Swanepoel
Daniël Tintinger
George Twigge
Jacques van Niekerk
series
Die tydlyn
Diep in kyk
Geesmens
Genade
Gesag
Immuniteit
Om paraat te wees
Oortuig wees
Oorwinningslewe
Verborgenheid
Virtuele Kampe
Visie
Volwasse man
Wandel
date
June, 2026
May, 2026
April, 2026
March, 2026
February, 2026
January, 2026
December, 2025
November, 2025
October, 2025
September, 2025
August, 2025
July, 2025
June, 2025
May, 2025
April, 2025
March, 2025
February, 2025
January, 2025
December, 2024
November, 2024
October, 2024
September, 2024
August, 2024
July, 2024
June, 2024
May, 2024
April, 2024
March, 2024
February, 2024
January, 2024
December, 2023
November, 2023
October, 2023
September, 2023
August, 2023
July, 2023
June, 2023
May, 2023
April, 2023
March, 2023
February, 2023
January, 2023
December, 2022
November, 2022
October, 2022
September, 2022
August, 2022
July, 2022
June, 2022
May, 2022
April, 2022
March, 2022
February, 2022
January, 2022
December, 2021
November, 2021
October, 2021
September, 2021
August, 2021
July, 2021
June, 2021
May, 2021
April, 2021
March, 2021
February, 2021
January, 2021
December, 2020
November, 2020
October, 2020
September, 2020
August, 2020
July, 2020
June, 2020
May, 2020
April, 2020
March, 2020
February, 2020
January, 2020
December, 2019
November, 2019
October, 2019
September, 2019
August, 2019
July, 2019
June, 2019
May, 2019
April, 2019
March, 2019
February, 2019
January, 2019
December, 2018
November, 2018
October, 2018
September, 2018
August, 2018
July, 2018
June, 2018
May, 2018
April, 2018
March, 2018
February, 2018
January, 2018
December, 2017
November, 2017
October, 2017
September, 2017
August, 2017
July, 2017
June, 2017
May, 2017
April, 2017
March, 2017
February, 2017
January, 2017
December, 2016
November, 2016
October, 2016
September, 2016
August, 2016
July, 2016
June, 2016
May, 2016
April, 2016
March, 2016
February, 2016
January, 2016
December, 2015
Die grootste geskenk!
22-01-2017
by
André Olivier
Duration:
47 mins
'n Geskenk is iets wat ek en jy ontvang sonder dat ons presteer het en wanneer ons dit gevat het hoef ons nooit iets te doen om dit te verdien nie. 'A GIFT IS NOT A REWARD'. Jesus Christus is die grootste genadegawe die mees omvattenste geskenk wat elke mens gekry het, Geen geskenk in materie kan opweeg teenoor die LEWE VAN JESUS CHRISTUS wat ons uit genade gekry het nie. Die tragedie is dat so min die geskenk in ontvangs neem, "dit vat", so min het dit oopgemaak en begin met die groot avontuur om dit te ontdek. Hou op om by ander van die oorvloedslewe te hoor en ontdek dit self. In die intieme verhouding met God openbaar Hy aan ons die lewe.1Kor2:12 Ons het ewenwel nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God is, sodat ons kan weet wat God ons uit genade geskenk het. God openbaar die lewe slegs aan die wat dit soek. Hierdie lewe van oorvloed en vervulling het ons gekry sonder dat ons "perform" het, noudat ons dit ontvang / gevat het hoef ons nie daarvoor te werk as teen prestasie nie. Spandeer tyd om dit te ondek en geniet dit net!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Text:
powerpoint
Die Woord word vlees
15-01-2017
by
Jan Brand
Series:
Oortuig wees
Duration:
56 mins
Vir God se seën (lewe) om te manifesteer is twee venote nodig - God wat gee en die mens wat deur geloof ontvang! So word die Woord vlees soos wat ons gesien het in die Skepping, die vleesgeworde Woord ( Seun) ens. Maar eers moet die vlees (denke) in ons Woord word - met Woord vervang word!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Waarheen in 2017?
08-01-2017
by
Jan Brand
Passage:
John 3:30-36
&
1 Peter 1:13-2:9
Series:
Genade
Duration:
1 hr 9 mins
Waarvoor gaan ons in 2017 ons tyd, lewe en energie gebruik? Primêre en sekondêre energie- ons oorwinning gaan daarvan afhang van tot watter mate ons oortuig is - mits ons oortuigbaar is!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Die pad van Genade
01-01-2017
by
Jan Brand
Passage:
Titus 2:11-14
Series:
Genade
Duration:
1 hr 19 mins
Die nuwe jaar bring nuwe geleenthede. Mens kan dit aanpak met- of sonder God. Mét God gaan afhang van my ingesteldheid - my- of Sy voorwaardes? Vergelyk Kain (eie voorwaardes) en Abel (God se voorwaardes) God se droom is seker en dit is positief! Laat Sy genade hierdie jaar 'n pad met jou loop! Genade wil jou onderrig om God te verheerlik in en met jou lewe!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Waarvan is ek oortuig (3)
25-12-2016
by
Jan Brand
Series:
Oortuig wees
Duration:
1 hr 18 mins
Gesag is deel van ons erfenis. DIe vyand sal ons gesag teiken om beheer oor ons en ons omstandighede te verkry. Hy doen dit deur die waarheid in ons met sy leuns te vervang. Bewaar die waarheid!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Should You Be Merry About Christ-Mass?
25-12-2016
Should You Be Merry About Christ-Mass? By Maria Merola Wold It all began at the Tower of Babel about 2,200 years before the birth our Messiah in Bethlehem. Nimrod (the grandson of Noah) started a cult with his mother/wife Semiramis where they offered up babies in a “Child-Mass” on altars to Molech aka Satan each year at the “Winter Solstice.” For twelve days leading up to December 25th, hundreds of child-sacrifices were conducted on the altar to this pagan deity. For each of the twelve months in the coming New Year, there were twelve days of blood sacrifices that were meant to give the sun-god the “life-force” from these innocent children. And then by December 25th, they declared that the sun-god had come back to life. They called it the “rebirth of the sun.” When Nimrod was later executed for his crimes against children, his wife/mother became pregnant, and she concocted a story in order to keep this pagan religion alive in Babylon. She told them that Nimrod had impregnated her by the rays of the sun on March 25th (the Vernal Equinox, Easter Sun-day). Exactly nine months later, on December 25th, Semiramis gave birth to another son and she named him Tammuz. We can read about this in Ezekiel 8:14 and how angry YaHuWaH was toward the House of Yahuwdah (Judah) for worshiping Tammuz. Semiramis then told the Babylonians that Nimrod had been reincarnated (reborn) on December 25th through her new-born son Tammuz and that he was the god of the sun and she was the goddess of the moon. Learn More: Read Blog: http://doubleportioninheritance.blogspot.ca/2011/10/what-is-christ-mass-should-you-be-merry_06.html?m=1
Waarvan is ek oortuig (2)
18-12-2016
by
Jan Brand
Series:
Oortuig wees
Duration:
1 hr 5 mins
Beide Paulus en Jakobus is oortuig dat ons verhouding met die Gees van God in ons maak dat negatiewe omstandighede ons nie van stryk kan bring nie, trouens dit ontwikkel slegs lydsaamheid en beproefdheid in die wat in verhouding volhard! Die Gees vind 'n toegang tot ons denke soos die twee in ons lewens ontwikkel!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Waarvan is ek oortuig (1)
11-12-2016
by
Jan Brand
Series:
Oortuig wees
Duration:
1 hr 5 mins
Die terugslae van 2016 Ons publiseer graag ons suksesse maar swyg liewer oor ons neerlae. Saam met soveel seën het ons in hierdie jaar ook terleurstellings in geloof beleef. Hoe verklaar ons dit aan die hand van die Skrif en hoe vermy ons dit in die toekoms?
Video:
watch
Audio:
listen
download
Om jouself dood te reken vir sonde.
04-12-2016
by
Jan Brand
Passage:
Romans 3:10-18
&
Romans 4:1-6:23
Series:
Diep in kyk
Duration:
1 hr 58 mins
Ons oorwinning lê in ons nuwe identiteit. Ons moet die geheue van die ou mens agter laat. Daarom dat ons diep moet inkyk in die volmaakte wet van die vryheid. Anker die nuwe skepping aan Jesus se opstanding en ons opstanding
Video:
watch
Audio:
listen
download
Waarvan God aangaande jou oortuig is
27-11-2016
by
Jan Brand
Series:
Diep in kyk
Duration:
1 hr 8 mins
Matt 6:33....Maar soek eers... Jesus praat oor die lewe en oorvloed waarvoor Hy gekom het: Die alles sluit oa in alles wat tot die lewe en godsvrug dien (2 Per 1:3). Maar dit alles word slegs ontsluit deur gesag, (koninkryk) wat in werking tree in geregtigheid - die volkome stand van onskuld waarmee ons voor God staan op grond van die offer van Jesus in Sy sterwe en opstanding. Ons hoef nie meer te soek nie - ons het gevind wanneer ons oortuig is van dit waarvan God op grond van Sy Seun se offer aangaande ons oortuig is! Dan soek ons nie meer nie, dan leef ons die oorvloedslewe!
Video:
watch
Audio:
listen
download
《
〈
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
〉
》
Page 52 of 57