Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
die
goeie
nuus
DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Nuutste Woordopnames
Filter media by:
book
Genesis
Exodus
Leviticus
Numbers
Deuteronomy
Joshua
Judges
Ruth
1 Samuel
2 Samuel
1 Kings
2 Kings
1 Chronicles
2 Chronicles
Ezra
Nehemiah
Esther
Job
Psalm
Proverbs
Ecclesiastes
Song of Songs
Isaiah
Jeremiah
Lamentations
Ezekiel
Daniel
Hosea
Joel
Amos
Obadiah
Jonah
Micah
Nahum
Habakkuk
Zephaniah
Haggai
Zechariah
Malachi
Matthew
Mark
Luke
John
Acts
Romans
1 Corinthians
2 Corinthians
Galatians
Ephesians
Philippians
Colossians
1 Thessalonians
2 Thessalonians
1 Timothy
2 Timothy
Titus
Philemon
Hebrews
James
1 Peter
2 Peter
1 John
2 John
3 John
Jude
Revelation
Topical
teacher
Riaan Bezuidenhout
Riaan Bezuidenhout
Henda Brand
Jan Brand
Leon Du Toit
Piet Jacobs
André Olivier
Johan Pienaar
Christine Pretorius
Johann Smit
Anton Swanepoel
Daniël Tintinger
George Twigge
Jacques van Niekerk
series
Die tydlyn
Diep in kyk
Geesmens
Genade
Gesag
Immuniteit
Om paraat te wees
Oortuig wees
Oorwinningslewe
Verborgenheid
Virtuele Kampe
Visie
Volwasse man
Wandel
date
June, 2026
May, 2026
April, 2026
March, 2026
February, 2026
January, 2026
December, 2025
November, 2025
October, 2025
September, 2025
August, 2025
July, 2025
June, 2025
May, 2025
April, 2025
March, 2025
February, 2025
January, 2025
December, 2024
November, 2024
October, 2024
September, 2024
August, 2024
July, 2024
June, 2024
May, 2024
April, 2024
March, 2024
February, 2024
January, 2024
December, 2023
November, 2023
October, 2023
September, 2023
August, 2023
July, 2023
June, 2023
May, 2023
April, 2023
March, 2023
February, 2023
January, 2023
December, 2022
November, 2022
October, 2022
September, 2022
August, 2022
July, 2022
June, 2022
May, 2022
April, 2022
March, 2022
February, 2022
January, 2022
December, 2021
November, 2021
October, 2021
September, 2021
August, 2021
July, 2021
June, 2021
May, 2021
April, 2021
March, 2021
February, 2021
January, 2021
December, 2020
November, 2020
October, 2020
September, 2020
August, 2020
July, 2020
June, 2020
May, 2020
April, 2020
March, 2020
February, 2020
January, 2020
December, 2019
November, 2019
October, 2019
September, 2019
August, 2019
July, 2019
June, 2019
May, 2019
April, 2019
March, 2019
February, 2019
January, 2019
December, 2018
November, 2018
October, 2018
September, 2018
August, 2018
July, 2018
June, 2018
May, 2018
April, 2018
March, 2018
February, 2018
January, 2018
December, 2017
November, 2017
October, 2017
September, 2017
August, 2017
July, 2017
June, 2017
May, 2017
April, 2017
March, 2017
February, 2017
January, 2017
December, 2016
November, 2016
October, 2016
September, 2016
August, 2016
July, 2016
June, 2016
May, 2016
April, 2016
March, 2016
February, 2016
January, 2016
December, 2015
Hertevoete
11-06-2017
by
Jan Brand
Duration:
58 mins
Om die Evangelie te verkondig sonder verhouding met die Heilige Gees is nie volhoubaar nie. Is jou verhouding met Hom so 'n werklikheid dat dit op eie bene kan staan? Net God se Gees kan my oortuig van my ware ontwerp. Dié mens wat sy ontwerp lewe, het vrygekom van die lewe van voorgee - om te probeer om iemand te wees wat verskil met die persoon wat ek glo dat ek is.
Video:
watch
Audio:
listen
download
My hart is gerus
04-06-2017
by
Christine Pretorius
Duration:
42 mins
Psa 57:8 My hart is gerus, o God, my hart is gerus; ek wil sing en psalmsing!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Wat skort nog?
28-05-2017
by
Jan Brand
Passage:
Malachi 3:13-4:6
Duration:
59 mins
Jesus sê alle dinge is moontlik vir die wat kan glo. Om te glo is om oortuig te wees. Geloof kom deur die gehoor en die gehoor deur die Woord. Gebrekkige oortuiging - die rede waarom beloftes onvervuld bly - wys na gebrekkige blootstelling aan Woord - intimiteit. Ons verruil maklik die son van geregtigheid vir die "son" van materiële voorspoed.
Audio:
listen
download
Sion - Die gesag van liefde
21-05-2017
by
Jan Brand
Duration:
51 mins
Om jou ware identiteit in Christus te leef is die lewe in oorvloed wat Jesus beloof het! Soos wat ons uit oortuiging leef wys God ons die groter prentjie - betrek Hy ons by Sy gedagtes wat hoër is as ons s'n.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Geestelike gesag in werking!
14-05-2017
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 11 mins
Ons gesag word/is gevestig in die Geeswêreld. Gesag vloei deur liefde wat beslag kry in waardigheid. Jesus se gesag oor duisternis was volmaak in Sy opstanding – toe die wêreld deur Sy offer geregverdig is. Daarna kon Hy sê: aan my is gegee alle mag....(Mat 28:18) Die aarde komponent van daardie gesag dra Hy aan die mens (die gelowiges) oor. Ons gesag oor die vyand is absoluut (In My Naam sal julle die duiwels uitdrywe) Ons het egter nie gesag oor mense nie. Om mense na die vlees te sien, dus te beskuldig en vergelding te soek nadat God vergewe het, sou teenproduktief wees! Ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie – maar....(Efes 6:12).
Video:
watch
Audio:
listen
download
Om te meet is om te weet
07-05-2017
by
Johann Smit
Duration:
42 mins
Kom in beweging en begin jouself sien soos God jou sien. Jy is 'n dapper held, want in God is jy tot alles in staat!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Bekering
30-04-2017
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 3 mins
Bekering = metanoia=om soos (saam met) God te dink. In skrille kontras daarmee staan 'repent' (Engels) vanaf die foutiewe vertaling van metanoia (Grieks) na 'pennance' (Latyn) deur die Katolieke ongeveer 300 - 400 NC. Die ware bekering - om een te word met God se gedagtes oor die mens. Die mens is vergewe, regverdig, waardig en nie meer in 'n geveg teen sonde nie, want hy bedink wat God bedink. My lewe is 'n uitvloeisel van wie ek is! Die valse bekering - (repentance) - is om sondaar te bly, nog vergifnis te soek asof God nog moet vergewe. Die lewe is 'n ewige stryd met sonde a.g.v my sondebewustheid. Selfs my goeie dade is werke - al lyk dit soos vrugte.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Wat kan ek doen?
23-04-2017
by
Jan Brand
Duration:
58 mins
Ons land het geskiedenis gemaak – meer as ’n miljoen mense wat saamtrek om in die openbaaraan God erkenning te gee! Wat is ons bydrae – ag ons dit te gering en gee daarom op sonder om iets te doen? Soos Joh. 6 se seuntjie met die 5 brode en 2 vissies! God maak wat ons het méér - ons voorsiening; ons gebed; ons vergifnis; ons materiële bydrae. Ons besetting(Geestelik) van die land soos die infantrie troepe in oorlog die verowerde grondgebied beset – het God óns AMEN nodig om Sy Woord te vestig!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Ons deelname aan die ware paasfees
16-04-2017
by
Jan Brand
Passage:
Acts 15:0
&
Colossians 2:0
Duration:
1 hr 9 mins
Ons vier nie die paasfees van die wêreld nie! Die valse is ontbloot! Die “paasfees” wat saam met die maan loop dateer uit die antieke Babiloniese tyd en is die fees vir Astarte (die godin van vrugbaarheid) met sy paaseiers en hase! Dié heidense fees het met die totstandkoming van die Rooms Katolieke Kerk 300-400NC ‘n Christelike ‘baadjie’ gekry en vir die laaste ongeveer 1500 jaar vier die ‘kerk’ met die beste bedoelings saam met die afgodery fees! Die ware Paasfees is met die uittog uit Egipte ingestel! Op die 16e dag van die eerste maand op die Joodse kalender! ‘n Sekere dag van die jaar, nie aan die maan gekoppel nie! Dit het verwys na die lam waarvan die bloed aan die deurposte die dood by dié huisgesinne sou laat verbygaan! (Pass over). Die volk moes dié fees saam met ses ander feeste jaarliks hou as profetiese herinnering aan die Lam (Jesus Christus) wat sou kom om die sondes van die wêreld weg te neem. In Jesus Christus is die profesie vervul! Hy is die Lam! Hy hét gesterf met ons sondes én opgestaan nadat die volle prys vir die mens se regverdigmaking betaal is! Lees ons Handelinge 15 en Kolossense 2 kan ons sien dat daar geen aanduiding is dat van die heidene wat tot geloof gekom het (dis nou ons!) verwag was/is om die feeste en wet te hou nie! Geloof (oortuiging) het ons in ‘n intieme liefdesverhouding met Hom gebring. Daarin leef ons die gees van die Wet/Woord, vry van ons eie vergeefse pogings onder die wet om God se standaard te bereik. Voor Sy dood en opstanding breek Jesus egter brood met sy dissipels (volgelinge – wat ons ook nou geword het) en raai hulle aan om dit dikwels te doen as ‘n herinnering van wat Hy kom doen het. Die oogmerk is dat ons in die gebruik van die nagmaal bevestiging kry in Sy teenwoordigheid (bread of the presence) van ons nuwe identiteit in Hom! So eet ons waardig van die tafel van die Here met die gevolg dat ons die lewe en oorvloed leef wat Hy vir ons kom verdien het. Dit is ons Paasfees! Ons hou dit dikwels! Sy liggaam en bloed het ons vergifnis en genesing gekoop!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Die stryd om die siel!
09-04-2017
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 20 mins
Spreuke 23:7 Soos hy in sy siel bereken, so is hy! Van die vroegste tye (Adam) af het die vyand die mens se denke probeer kontamineer en vul met sy negatiewe, beskuldigende en afbrekende gedagtes! Wat ek dink gaan bepaal wat ek sê! Wat ek dink gaan bepaal hoe en hoe lank ek lewe! Ek is uiteindelik alleen verantwoordelik vir my denke en sodoende vir my lewe!
Video:
watch
Audio:
listen
download
《
〈
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
〉
》
Page 50 of 57