die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

Filter media by:
27-08-2017
Duration: 1 hr 9 mins
Speaker: Jan Brand.
20-08-2017
Duration: 1 hr 29 mins
13-08-2017
Series: Volwasse man
Duration: 1 hr 9 mins
Skrifgedeeltes: Efes 4 vers 1 - 16 , 1 Kor 13 vers 1 - 13
06-08-2017
Duration: 1 hr 2 mins
Speaker: Jan Brand.
30-07-2017
Duration: 1 hr 11 mins
Hoe werk dit in praktyk en waarom werk dit soms (dikwels) nie?
23-07-2017
Duration: 53 mins
Ons is besig om te ontdek wat die verskil is tussen die profete (profetiese beelde) en die werklikheid van die Nuwe Testament waar God met ons praat deur die Seun!
16-07-2017
Duration: 1 hr 7 mins
Jesus is die rots! Die eerste 'wêreld' is ek - my denke - wat gevul moet word met die koninkryk van die Rots! Ons het nou nodig om genoegsaam te vertoef met Hom (die Seun) sodat ons 'gedoop' kan word in Woord!
09-07-2017
Duration: 1 hr 0 mins
In die aansig van soveel geweld en liefdeloosheid is dit menslik moeilik, selfs bykans onmoontlik om te vergewe en die oortreders waarlik lief te hê. God se teenwoordigheid en liefde in ons kan dit egter doen - as ons Hom die geleentheid gee om Sy liefde in en deur ons te laat werk. Dít onderskei ons as waarlik liggaam van Christus.
02-07-2017
Passage: Genesis 2:15
Duration: 1 hr 3 mins
Dit is vir die mens, na (Sy Beeld en gelykenis) geskape wat God die aarde gee om dit te bewerk en te bewaak. Adam het sy gesag aan die vyand uitverkoop en het die bewerk en bewaak funksie grootliks skipbreuk gely. Nou egter nadat Jesus uit die dood opgestaan het nadat ons herstel is, hoor ons weer God se oproep: "Bewerk en Bewaak!"
25-06-2017
Duration: 50 mins
Om volgens ons ware bloudruk te leef het ons nodig om "Sy vlees te eet en Sy bloed te drink” (Joh 6:56) - toe te laat dat die Woord, net soos wat kos wat ons inneem in ons bloedstroom beland, letterlik in ons werk volgens Sy vermoë.