Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
My verhouding met God: Simbiose of Parasities?
Na Sy beeld en gelykenis impliseer 'n diep gesetelde behoefte na intimiteit met God.
Liefde is nie liefde as dit 'n opdrag word nie. Ware liefde is 'n inherente deel van ons ontwerp. Ons het nodig om daardie deel van ons wese te ontdek en te ontgin sodat ons begeerte na ons Bruidegom spontaan en intens kan wees.
Duration:38 mins