Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
Adam het sy voorreg van aangesig tot aangesig wees met God verruil vir iets wat in die toekoms sou lê. Sy toekoms was egter verseël in die parousia van die nou! Netso met ons. Alles wat in die toekoms lê word verseël in ons aangesig tot aangesig verhouding met Hom nou!
Duration:1 hr 57 mins