Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 228: DIE OFFER VAN GOLGOTA - LIEFDE BUITE ALLE GRENSE.
Die Seun se oorlewering en opstanding is sekerlik die enkel belangrikste gebeurtenis in die mens se geskiedenis. Dit skep 'n groter prentjie waarteen ons al ons belewenisse kan spieƫl.
Duration:56 mins