Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 219: JESUS KOM OPENBAAR GOD SE VADERHART
Om te onderskei tussen die werke van God en diƩ van die dief wat steel, slag en verwoes. Jesus het gekom om die werke van die duiwel te verbreek. Belydenis van Sy Naam is ons sleutel tot beskerming maar ware belydenis is baie anders as wat godsdiens ons geleer het.
Duration:58 mins