die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 209: DIE GEREDDE SEUN. Regverdigmaking is afgehandel vir almal/elkeen. Redding is wat ek maak met my geregtigheid! Geregtigheid se doel is verhouding. Uit verhouding vloei 'n legio van byvoordele. Wanneer ons die byvoordele soek sonder verhouding is die uitspraak: Gee my! Wanneer my gesindheid verander na: Maak my! - het verhouding 'n kans om te vestig en geregtigheid bereik God se doel daarmee.
Duration:1 hr 1 min